PROJEKTE

PROJEKTE

Kan jul asb n geslag opsie byvoeg, by die skep van projekte.  Dit gebeur heel dikwels dat ons n projek moet skep vir byvoorbeeld seuns rugbybroeke, en dan wil ons nie al die leerders se name oorgooi nie, maar slegs die seuns sin.  Ons sal dit baie waardeer indien jul ons met so n opsie sal kan help.