PROJEKTE

PROJEKTE

Ons sal graag n limiet op projekte wil sit.  Bv ons het slegs 30 swempette.  Sodra al 30 deur die D6Toep verkoop is moet die projek vanself sluit, sodat ons nie meer verkoop as wat ons voorraad het nie.