Projekte

Projekte

Hi, 

Ek wil weet of dit moontlik is dat julle 'n plan kan maak sodat ek "ingeskryfde leerders" aan 'n projek kan koppel. 
Ek verduidelik graag hoekom, ek het nou al die nuwe gr8 leerder vroegtyd op ons stelsel gelaai sodat ek hulle kan koppel aan 'n projek, hulle moet verpligte werkboeke koop en ook kan sportklere op die app betaal, maar nou kan ek hulle nie tot volgende jaar op die app laat betaal nie, ons sukkel reeds by ons skool om almal op D6 te koppel en dit voel ons kan hiermee meer ouers op D6 kry.
As ouers op projekte bv die boeke en sportklere kan betaal kan ek beter rekord hou daarvan, nou moet ek op grootboek rekeninge daagliks by hou. 

Ek is seker daar is nog skole wat hierby kan baat, ek het laasjaar toe ons begin het verstaan ek sal dit so kan doen, maar toe ek nou probeer wou dit nie werk nie. 

HELP ASB, ek hoop regtig my versoek kan ondersoek word. 

Groete, 
Anel