Projekte Kanale

Projekte Kanale

Uitdaging:
Tans kan daar projekte geskep word en die kanale wat gekoppel kan word is alle leerders, per klas of per graad.  Daar is wel projekte wat ons wil hê 'n ouer moet net een betaling maak en nie op al 2 of 3 van sy kinders se name nie. Byvoorbeeld ons hou 'n konsert aand, die ouers kan kaartjies koop vir hulself en hul kinders die totaal is R100. Met hierdie gevalle wil ons een betaling hê nie per kind nie. Die probleem nou is dat ons die projek moet skep met alle leerders op of per hand elke oudste en enigste moet manually add op projek. Indien ek dit skep vir alle leerders dan veroorsaak dit verskriklik verkeer op die ouers se D6 app en dit maak ook ouers deurmekaar want hulle weet lateraan nie hoe hulle wat moet betaal nie.

Voorstel:
Daar moet 'n opsie wees wanneer die projek geskep word om 'n oudste en enigste kanaal te kies.  Die kanaal word reeds aan die admin kant geskep en die admin kant kies wel aan hulle kant dat dit beskikbaar moet wees vir finansies. Alhoewel dit so gedoen word sien ek dit nie by finansies by projekte nie.

Groete