Projekte Kanale

Projekte Kanale

Is dit dalk moontlik om die opsie daar te stel dat mens 'n Projek kan laai vir net seuns of net dogters van die skool?

Ons het twee keer 'n jaar funksies vir Pa en Seuns en Ma en Dogters - dit sal dit baie vergemaklik as mens 'n kanaal kan skep waaraan al die seuns en of al die dogters van die skool gekoppel kan word.