Projekte Meisies en seuns apart koppel

Projekte Meisies en seuns apart koppel

Is daar moontlikheid dat seuns en meisies ook apart gelaai kan word in klas of graad verband? EK wil vir Netbal projek skep maar wil net sekere grade koppel en net die meisies.  Dieselfde geld dan ook vir bv Rugby waar net die seuns gekoppel moet word vir sekere grade.
Hoor graag van julle.