Projekte vir personeel

Projekte vir personeel

Personeel kan aan 'n projek gekoppel word, maar betaling deur 'n personeellid kan nie teen die personeellid geallokeer word behalwe as dit kontant is nie.  Ons moet rekonsiliasies doen op excell/google van die betalings deur die personeellid.  Ons wil dieselfde opsie vir personeellede hĂȘ (wie het betaal) soos vir leerders sodat ons maklik kan sien wie skuld nog geld .  Ons het bv. 'n personeelfonds waaraan al die personeel gekoppel word en hulle doen maandelikse betalings.