Puntestate

Puntestate

Beste d6

Is daar die moontlikheid vir die volgende:

1.      Opsie om leerders se volle name te kan kies vir hergebruik/kopiëring by ander stelsels soos CEMIS.

2.      Lewensvaardigheid: Skeppende Kunste

·         Komponent/Taak/LU (Uitvoerende Kunste en Visuele Kunste) byvoeg

3.      Ingeleesde punte kontrolestaat:

·         Nie as ‘n breuk nie - bv. Punt 1 – slegs waaruit die Opdrag/Toets tel