QR Kode op state

QR Kode op state

Goeie dag.
Graag wil ons vra of dit moontlik is om die QR kode wat deur die bank uitgereik word, wat aan die skool se rekening gekoppel is, op die state te kan print.  Net nog 'n manier om die ouers aan te spoor om kontantlose betalings te maak.
Groete.
Lorinda Lombaard
Fanie Malan Upington