RAPPORT PERSOONLIKE BESONDERHEDE

RAPPORT PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Goeiedag.  Ons merk dat die leerder se volledige idnr, toeltaingsnr asook Jaar in Graad nou op die rapport vertoon.  Ons hoof vra dat dit verwyder word, aangesien dit loodreg in teenstelling is met die Popia-Wet.  Leerders verloor hul rapporte gereeld en sou iemand dit nou in die hande kry, is die leerder se persoonlike besonderhede daarop beskikbaar en stel dit die skool en die leerder bloot.

Kan jul dit asb ten sterkste oorweeg om wel 'n opsie daar te stel op die templaat of ons daardie besonderhede ingetrek wil hĂȘ of net die Cemisnr.  Dit sal hoog op prys gestel word sou jul die
aansoek in 'n positiewe lig kan oorweeg.

Vriendelike Groete
Brigitte HS JvR