Rapporte

Rapporte

Kan julle asb help dat SW se geskiedenis- en geografiepunt van elke kwartaal in dieselfde reël verskyn en nie onder mekaar nie. Ons druk ons rapporte vergelykend uit, maw, aan die einde van die jaar gaan geskiedenis 4 reëls wees, met strepies vir kwartale 2 tot 4. Dit geld ook vir geografie asook LV. Rapporte gaan sleg lyk en oor twee bladsye trek.

Asseblief help.

Baie dankie.