Rapporte/Punte

Rapporte/Punte

Goeie dag.

Ons is 'n Lsen skool. Ons het vakke soos bv Kleuterontwikkeling PRAKTIES en Kleuterontwikkeling TEORIE.  Die prakties tel 75% en die teorie tel 25% van die totale punt op die rapport. Ons het nou probeer om die SBA te verander na 25% en 75% ondrskeidelik van hierdie vakke. Maar die gemiddelde werk nie reg uit op die rapport nie. Dan is daar 4 vakke wat ellkeen 25% tel van die rapport bv NATUURWETENSKAP/LEWENSVAARDIGHEID (LIGGAAMSOPVOEDING)/ LEWENSVAARDIGHEID(SKEPPENDE KUNS)/ LEWENSVAARDIGHEID. 

Sal julle asb op  manier ons help om die gewigte aan die vakke toe te ken sodat die gemiddeldes reg uitwerk op die rapport