Rapporte : Skoolhoof se titel

Rapporte : Skoolhoof se titel

Wanneer ek na rapport-templaat (handtekeninge : skoolhoof) gaan, word die woord "skoolhoof" orals gebruik.  Onder "SKOOLHOOF SE TITEL" word slegs HOOF as opsie aangedui en nie SKOOLHOOF nie.  Ons het ons eie titel (skoolhoof) gekies, maar wanneer rapporte gedruk word, word "skoolhoof" in Afrikaans op die Engelese rapporte gedruk.

Kan die woord SKOOLHOOF asb as 'n opsie onder "Skoolhoof se titel" aangebring word?