Registration Form Changes
Goeie more
Ek hoop dit gaan goed.
Kan julle asseblief vir ons 'n opsie op die voorblad van die registrasievorm gaan aanbring wat aandui hoeveel kinders daar in die skool is van een gesin en plek vir hulle name?
Groete
Amoree Steyn
014 574 3101