Rekening - Begroting inligting

Rekening - Begroting inligting

Wanneer ons 'n versoek kry vir aankope/betalings, kyk ons gewoonlik eers of daar wel op die rekening begroot is en hoeveel reeds spandeer is.
Dit sal dus voordelig wees as mens net die rekening kan besigtig en die begrote bedrag ook kan sien en hoeveel reeds spandeer is en dus wat beskikbaar is in D6.
Mens wil nie 'n hele verslag moet trek om net hier en daar spesifieke rekeninge te besigtig om te sien hoeveel oor is op die begroting nie.
Dit sal ons baie tyd bespaar.