Rekeningstate

Rekeningstate

Goeiemôre.
Kan julle GROOT asb die rekeningstate aanpas sodat dit makliker lees?  Die ouers soek 'n straight forward staat. 
2023 Skoolgeld: R28 930.00
Reeds betaal: R2 630.00
Uitstaande:  R26 300.00
Mooi daggie en sterkte vir die res van die jaar!!