Rekeningstate e-pos

Rekeningstate e-pos

Goeie dag,

Vertrou dat dit goed gaan.

Ons skakel binnekort oor na D6 se finansiĆ«le afdeling.  Graag wil ek hoor of dit moontlik is om die stelsel so te stel dat albei ouers die rekeningstate kan ontvang.  Ons het ouers wat graag albei die state wil ontvang elke maand (sommiges is geskeide ouers).

Baie dankie.

Groete 
Amanda