saak 216538 -DRINGENDE VERSOEK ASB - AFWESIGHEDE LEERDER VAKKE

saak 216538 -DRINGENDE VERSOEK ASB - AFWESIGHEDE LEERDER VAKKE

Goeiedag #216538"  Voorheen kan afwesighede per vak ingelees word.  Nou moet dit by doen en late gedoen word.  Met Covid het ons soveel ekstra werk om te doen en versoek die onderwysers dat jul die inlees van afwesighede per vak terugplaas aangesien dit 'n vinnige metode is en tyd nou van kardinale belang is.  Elke klas gaan nou in 2 groepe skool en afwesighede is nou selfs 'n groot uitdaging en tydrowend.

Ons sal dit hoog op prys stel as jul die saak DRINGEND kan oorweeg en spoedig terugvoer kan gee.

Met waardering

Groete
Brigitte