Salarisse

Salarisse

Goeie dag julle,
Kan julle moontlik oorweeg om op 'n stadium 'n opsie te skep waar die skool die salarisse van BL mense ook deur D6 kan doen?  Op hierdie stadium is dit die enigste ding wat deur 'n eksterne program moet hardloop.