SaSams : D6 PYEI

SaSams : D6 PYEI

Persone wat deur die PYEI (Presidential Youth Employment Initiative) aangestel is by skole , moet ook op D6 geregistreer word om sodoende op SASAMS te wys.

Dit is EA---Educational assistant
of GSA ---- General school assistant.
D6 wys nie by Personal category of Current position die nodige opsies soos op SaSAMS nie.

Daar word van alle skole verwag om aan bogenoemde te voldoen.

Sien aangeheg