Sisteem voorstelle

Sisteem voorstelle

Afleweringsmetodes - Leerder Dissipline
Is dit moontlik om die opsie te maak om dit aan 'n ouer te e-pos.  Die sms opsie kan geen ouer uitmaak nie want dit gaan oor op  sms'e. Alle ander kommunikasie word ge-epos.

Oudstes & Enigstes
D6 skep outomaties 'n oudstes en enigstes kolom op ons klaslyste.  
Kan daar nie ook 'n "eie groepe" opsie vir dit wees nie.  Ons het omtrent 1000 kinders in die skool en dit vat ongelooflike baie admin op so groep elke jaar te skep as 'n dinamiense groep.  
Ook vir betalingsdoeleindes as mens 'n projek skep.