Skool debiteure

Skool debiteure

Sal graag die opsie wil hĂȘ om skool debiteure fakture uit te  maak vir ander items behalwe skoolfonds.  Kry baie die versoek dat ons kostes vir hul moet aandui op staat.  Ondervind dat hulle projekte nie altyd onder aan staat sien en dan word betalings nie nagekom