Skoolfonds Vrystellings

Skoolfonds Vrystellings

Kan julle asseblief op die verslag die leerder se graad ook deurtrek - vir die WKOD verslagdoening is dit net makliker as die graad reeds op die verslag verskyn aangesien ons dit per graad kan invoer op CEMIS.  EN ook vir verslagdoening na die Beheerliggaam aangesien sulke vrae gevra word.
    • Topic Participants

    • Jaco