Ek wil graag navraag doen oor die moontlikheid om die skool se stempel op die elektroniese rapporte van leerders aan te bring. Is dit moontlik, en wat is die prosedure om dit te reël?
Ek waardeer u hulp en terugvoer.