Skoolverlaters

Skoolverlaters

Is dit moontlik om nog ‘n veld op die "VERLAAT REGISTER"  te sit – “na watter skool”… op die stadium van die geveg kry jy daardie data slegs op die oorplasingsvorm.