SMS UITSTUUR

SMS UITSTUUR

Wanneer ons voor opgestelde sms aan debiteure wil stuur is dit nie dalk moontlik dat ons datum kan verander sodat as sms uitgaan ons kan aandui tot watter maand is gelde agterstallig.  Op die oomblik al kies ek tot Maart kry ouers sms met balans tot einde van huidige maand ipv bv net tot Maart, kry hul balans tot einde April en dan hul hul nog tyd om tot einde van huidige maand te betaal.  Anders dalk vooropgestelde templaat maak met "reminder" wat ons kan uitstuur aan begin van maand met saldo wat voor die einde van die maand betaal moet word.