SMS WAT GESTUUR WORD NA OUER OP OUER SE PROFIEL.

SMS WAT GESTUUR WORD NA OUER OP OUER SE PROFIEL.

Is dit moontlik om al die sms boodskappe wat ek na 'n ouer toe stuur op die ouer se profiel te kan sien sodat as daar intervensie is kan ons net een bladsy print en al die datums plus sms verskyn daarop. Die ouer kan dan sien dat ons wel vir hom/haar verskeie boodskappe gestuur het i.v.m. met sy kind. As ek die boodskappe nou onder die huidige sisteem gaan soek vat dit werklik ure en dan is dit nog onder die ouer se naam en nie die van of the inskrywings nommer nie. Dit is langdradig en vat baie tyd. 

Baie dankie dit sal aie waardeer word.


Anna Pietersen 
H/S F H Oendaal