Sport form

Sport form

    Dit gaan spesifiek oor sekere verslae wat ons gereeld op Saspac gebruik het en wat spesiaal vir ons gemaak was. Ons maak steeds staat op hierdie verslae, en dit sal baie help as ons dit in die nuwe stelsel kan integreer.
    • Geboortesertifikaat ATLETIEK
    • Geboorteseertifikaat LAEVELD
    • Recommendation Letter
    Indien dit nie moontlik is om hierdie verslae direk op die nuwe stelsel te kry nie, sal ons dit moet oordra en elektronies doen, wat redelik tydrowend gaan wees. Daarom sou enige hulp of riglyne om dit makliker te maak, regtig waardeer word.

    Indien ons deur die developers moet werk is daar iemand wat julle aan ons kan allokeer om te help met die of moet ons slegs deur die suggestion page werk en gaan dit as belangrik sien. 

    Ek heg vir julle die VB van die verslae aan.

    Groete
    Lientjie Steyn