SPORT SPANNE

SPORT SPANNE

Goeie dag
Ons gebruik D6 om die ou EDLAPS te vervang. Ons het nodig om aan te dui watter leerders was bv in die eerste Netbalspan. Wie het NoordWes klere gekry. Ons wil om die rede die span kan skep en dan per hand die leerders daaraan allokeer. Dis redelik DRINGEND!!!