Sportbeurs/Ontwikkelingsbeurs Opsie
Dit sal so baie behulpsaam wees om langs die Afslag en Vrystellings-opsie, 'n kolom te sit wat die opsie gee om die afslag bedrag te kan laai van 'n sport/ontwikkelingsbeurs. Wat dan op sy eie rekening kan gaan lĂȘ. Dit sal die werk so baie vergemaklik.