Staat vir oorhandigde rekeninge

Staat vir oorhandigde rekeninge

Is daar manier om die staat vir leerder vir die jaar te druk sonder openingsbalanse. Spesifiek die staat vir die oorhandigde rekeninge.

Dit is vir die prokureurs - hulle hanteer elke jaar as aparte geval.

Die Landros verstaan nie as daar openingsbalanse is, dat hulle net na die jaar se fooi moet kyk nie.