State uitleg

State uitleg

Aangesien ons skool en koshuis verskillende bankrekeningnommers het, verskyn altwee op die staat maar die uitleg is baie verwarrend vir die ouers.  Dit gebeur gereeld dat debiteure betalings in die verkeerde rekening betaal.
Kan ons state asb verander word sodat beide bankbesonderhede bo-aan die staat - langs mekaar - verskyn met in BOLD bo-aan elkeen SKOOL en KOSHUIS om onderskeid te tref.

Sien voorbeeld aangeheg.