TEIKENS

TEIKENS

As skoolhoof is dit baie belangrik om gereeld nie net onderwysers se vakteikens op te volg nie, maar ook elke leerder se individuele vakteikens.  Hierdie vakteikens word gereeld gebruik om statestiek op te bou en ook verslae deur te gee aan die departement.

As deel van 'n leerder se profiel dink ek sal dit handig wees, as die onderwyser namens die leerder by die AKADEMIE deel elke leerder se persoonlike vakteiken kan insleutel.  Sodoende kan opvoeders, en die skoolhoof die leerders se prestasie vergelyk met hul teikens en hul aanspreek indien hul nie hul teikens behaal nie.