Terugbetalings aan debiteure skool en ander

Terugbetalings aan debiteure skool en ander

Dit gebeur dat kinders wat se skoolgeld vir die jaar vooruitbetaal is en die skool gedurende die jaar verlaat aan hulle terugbetaal moet word.  Die betalings opsie laat nie toe dat 'n betaling vanaf die bank direk na 'n debiteur te boek gestel word nie.

Ook gebeur dit daar terugbetalings op ander debiteure soms plaasvind en te boek gestel moet word. 

Tans stel ek dit na 'n afwag rekening te boek en doen dan 'n debiteure joernaal - m.a.w. twee transaksies en indien slegs een van die twee gedoen word kan dit 'n wanpersepsie skep van wat op die debiteur gebeur het.