Timetables > Substitution

Timetables > Substitution

Namens die skool:

Douw het my nou voorgekeur en gevra of Reaan nie asseblief sal kyk of daar n manier is om die onderwyser se lokale op die toesigrooster te kan druk nie.  Die kinders weet waar die lokale is maar nie altyd wie die onderwyser is nie.

Louise van Rensburg
HS Zwartkop