Toelating en verlaat lys:

Toelating en verlaat lys:

In die verlede kon jy altyd kies of jy die lys volgens die nommer of die van wil laat druk.  Nou nie meer nie.  Dit sal gaaf wees indien daar weer 'n keuse kan wees.