Uitreik van kwitansies

Uitreik van kwitansies

Ons skool wil graag dat elkeen wat kontant ontvang hulle eie verslag kan trek om te kan sien watter gelde hulle ontvang het en wat gebank moet word.
Indien daar kort is op die geld wat gebank moet word kan ons nie tans bepaal by wie dit fout is nie.