Uittekening proses gedurende skool ure.

Uittekening proses gedurende skool ure.

Beste d6 personeel

Ons versoek asb. 'n proses dat die ouers op die toep die leerders moet uitteken. (ons wil weg doen met papierbriefies.)
As daar 'n ander persoon bv. oupa of oom of au-pair die leerder kom uitteken dat dit so aangetoon word. Daar moet 'n plek vir die ID wees om op te laai. Toestemming moet nog deur die ouers gegee word.

Die inligting moet aan die leerder se afwesighede profile op d6 aangeteken word. (bv. datum en tyd)
    • Topic Participants

    • ronel