Vakgroeplyste

Vakgroeplyste

Dit sal baie help as ons asb by vakgroeplyste, net soos by klaslyste, die leerders se selnommers kan kies by die drukopsie.  Inligting is nodig om bv whatsapp groepe van 'n vakgroep te skep.