Vakgroeplyste met telefoon nommers

Vakgroeplyste met telefoon nommers

Goeie dag,

Is dit moontlik vir julle om 'n opsie te maak waar ons vakgroeplyste kan print met ouers se kontaknommers.

Alle onderwysers het nie toegang tot die sisteem nie en as ons die lyste kan uitprint vir elke vak met die ouers se kontak besonderhede sal dit SO BAIE help.