VAKLYS - MOET ASB. DIE GRAAD EN SEKSIE WYS

VAKLYS - MOET ASB. DIE GRAAD EN SEKSIE WYS

Liewe Principal
Waneer mens 'n vaklys druk druk die graad en seksie nie op die lys nie en dit is nogals irriterend en dubbel werk want nou moet mens fisies teruggaan na daardie skerms en dit met die hand inskryf wat 'n vermorsing van tyd is.  Sien bewys aangeheg