VERLAAT LEERDERS

VERLAAT LEERDERS

Wanneer 'n kind verhuis, is daar 'n opsie om die nuwe skool, waarheen die kind gaan, in te tik.
MAAR
As die hoof vir my vra, hy soek statistieke waarheen is die verlaters, kry ek nie 'n verslag waarby die nuwe skool se besonderhede by is nie.