Verslae: Registrasievorm vir 2022

Verslae: Registrasievorm vir 2022

Wanneer Registrasievorms aan ouers gestuur word, kan hul dit nie invul en dadeldik terugstuur nie, want dit is PDF.  Is daar moontlikheid dat hul direk by ontvangs, dadelik kan invul en terug epos (sonder om dit eers uit te druk en dan weer in te scan).
Die Hoof wil ook graag 'n Debietorder hierby laat aanheg, dan is die hele registrasie afgehandel by voltooiing daarvan.
Jeannette

269955 (dit was ons verwysings 'ticket')