Vlakverspreiding - Composite Recording Sheet

Vlakverspreiding - Composite Recording Sheet

Vir 4de kwartaal:  By Verslae, Composite Recording Sheet, kan julle asb by die Promosiepunt se SBA en Eksamen kolomme, die vlakverspreiding laat wys?  Ons moet dit so rapporteer aan die Dept – die punte in die kolomme is korrek (word bereken volgens  vakspesifieke formules by promosiepunt), maar dis dan net die vlakverspreiding wat kort.  Vlakverspreiding is wel daar vir Promosiepunt.  Sien aangeheg.


    • Topic Participants

    • Ina