VOLLE naam van leerder op Vaklyste

VOLLE naam van leerder op Vaklyste

More,

Die WKOD verlang dat volle name op vaklyste gebruik moet word, maar ek sien dat jy dit nie so kan kies op D6 nie: - kan julle daardie veld ook op die "Leerderinligting se addisionele velde"  sit asseblief? Tans kan jy amper alles kies van Sportspan tot Koshuis, maar snaaks genoeg nie die VOLLE naam van die leerder nie - slegs die noemnaam wys tans