VOOROPGESTELDE SMS

VOOROPGESTELDE SMS

Sal graag eie templates wil genereer wat dan gekies word om vooropgestelde sms aan debiteure te stuur  in plaas van huidge wat net sĂȘ "Debiteur", volgens ons is rekening uitstaande met R ?. Betaling sal waardeer word. Groete. 

Sal meer spesifiek "tyd einde van maand" wil plaas en ook Ignoreer indien reeds betaal.