Goeie môre Geert
Kan jy asseblief vir die
ontwikkelaars van SMART vra of hulle die uitvoer na Excel so kan verander dat
die leerder se van en naam in verskillende kolomme verskyn. Dit is moeilik om
die analises te doen as dit is in dieselfde kolom is.
Dit lyk tans so:
Maar sal maklike werk as dit
so kan lyk:
Baie dankie!
Groete