VOORUITONTVANGE SKOOLFONDS EN LOSIES
VOORUITONTVANGE SKOOLFONDS EN LOSIES
Ons wil graag die skoolfonds en losies wat ons in 2021 reeds ontvang vir 2022 apart aandui en nie net alles by vooruitontvange fondse 2022 pos nie. Is daar 'n moontlikheid dat dit geskei kan word asseblief?
Topic Participants
Irma Greyling
Daan Pretorius