VORIGE JARE SE UITSTAANDE SKULDE

VORIGE JARE SE UITSTAANDE SKULDE

Kan daar nie gekyk word dat indien daar nog uitstaande bedrag van vorige jaar is, dat ouers dit op D6 kan betaal.  Ondervind tans baie probleme met ouers wat fondse gelaai het op hul beursie om 2023 skulde te betaal maar opsies is nou nie meer beskikbaar.