Vrystellings/Exemptions

Vrystellings/Exemptions

1.      Verslae – Exemption list – kan ek vra dat ‘n leerder se graad ook op die lys verskyn.  Op die WKOD stelsel kies jy per graad om die aansoek elektronies te doen.  Gaan die proses net baie vergemaklik as julle dit insit.